Jaarboeke

Uitgewerybestuur: Organisasie en prosesse 723


 
Modulekode PUB 723
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Hierdie module fokus op die teorie en praktyk van uitgewerybestuur. Aangeleenthede wat aangespreek word, sluit die volgende in: menslike hulpbronne; regskundige vaardighede; projekbestuur; verkope en bemarking; kommunikasievaardighede; logistiek; leierskap.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences